Kabinetmakersbyeenkoms / Cabinet Makers Meeting – 2024-10-12
Scrap Wood projects.
Scrap Wood projects.
Natural edge bowls
REM Show Room
Goeiedag Mededraaiers Die draaiers se jaarlikse afsluiting vind plaas op Saterdag 23 November vanaf 10:00 tot 14:00 by Leon Langenhoven se plot Bring asb jou eie beker, eetgerei, (insluitend vir nagereg), eie drinkgoed en stoel. Bevestig asb jou bywoning voor … Continue reading →
Jaareindfunksie (Dinee) JAAREINDFUNKSIE 2024 Houtwerkvereniging van Pretoria se Jaareindfunksie. Neem asseblief kennis dat die datum en tyd van die funksie verander is. Datum: Saterdag 30 November 2024 Tyd: 11h00 vir 11h30 Plek: Square Time Café Woodworking Association of … Continue reading →
Afrikaans Hout- en Handwerk Ekspo 2025Kom geniet ’n wonderlike stokperdjie-dag saam met die hele gesin! Die Houtwerkvereniging van Pretoria bied vanjaar se ekspo aan by Nuwe Hoop Skool, waar houtwerk-, handwerk- en kreatiewe entoesiaste bymekaar kom om hul belangstellings te … Continue reading →