This user account status is Approved

This user has not added any information to their profile yet.

Exhibition
Cabinet Makers

Hennie het as ‘n elektroniese tegnikus gewerk en daarna tekno-ontwerp gedoen. Het ook praktiese elektronieka klas gegee en by elektriese raadgewendeingenieursfirmas tekenwerk gedoen tot aftrede in 2012. Die houtwerkgogga en die liefde vir hout het my reeds as seun gebyt. Ek doen hoofsaaklik kabinet- en restourasiewerk maar aangesien daar wel ook draaiwerk betrokke is in kabinetwerk stel ek ook daarin belang.